skip to Main Content
Tru Cape Cherries

Kersieproduksie in Suid-Afrika

Die area onder kersieboorde het vanaf 2016 na 2021 meer as verdubbel. Wat is die vooruitsigte vir hierdie gewas? Deur Anna Mouton. Volgens die Hortgro boomsensus was daar 549 hektaar kersieboorde in Suid-Afrika in 2021 waarvan byna twee-derdes jonger as…

Codling Moth Caterpillar On Peach

Oorkom fitosanitêre struikelblokke

Suid-Afrikaanse vrugte moet fitosanitêre vereistes nakom vir toegang tot sekere sleutelmarkte. Hoe word hierdie vereistes bepaal? En wat is nodig om daaraan te voldoen? Deur Anna Mouton. Valskodlingmot is – en was nog altyd – inheems in Afrika suid van…

Back To Top