Skip to content
Nutsmangroep KBOS Julie25

Gemeenskapswerkswinkels bou vaardighede én selfvertroue

Deur Elise-Marie Steenkamp Die Koue Bokkeveld Opleidingsentrum (KBOS) het weereens ’n waardevolle bydrae tot gemeenskapsontwikkeling in die Witzenberg-streek gelewer deur die aanbieding van praktiese Nutsman/Vrou-werkswinkels. Hierdie inisiatief, wat reeds in 2024 afgeskop het, het ontstaan uit frustrasies in die gemeenskap…

Training

Produksiesbestuurders voltooi vaardigheidskursus

Deur Kara van der Berg Produksiebestuurders is leiers op plase en werk met vrugte en mense. Daarom is dit belangrik om nuwe bestuurders toe te rus met die nodige leierskapsvaardighede. Dit is die mening van Pieter Rabe, Suiderland Plase se…

Back To Top
error: Content is protected !!