Voortgesette kwellings oor zep-permitte
Hortgro wil graag produsente herinner dat die amptelike besluit steeds geld dat Zimbabwiese-werkers, wat sonder permitte is of permitte het wat verval het, teen 30 Junie 2023 die land sal moet verlaat. Produsente moet asseblief proaktief en deurlopend poog om…








