Sagtevrugtebedryf steier weens windstorms en vloede
Download an updated press release here: Hortgro_pressrelease_SevereStormDamage_15May2026 Die afgelope paar dae se oorverdowerende geruis van stortreën en rivierwater het vandag plek gemaak vir die gezoem van kettingsae. Dit terwyl landbouers en gemeenskappe in die Wes-Kaap verslae is na die verwoesting…











