Hortgro Izithelo Media Toekenning: Francois Williams
Francois Williams van die Kaapse dagblad, Die Burger se sake-redaksie, het die media toekenning gekry vir sy beriggewing die afgelope jaar oor die krisis by die Kaapstad-hawe, asook ander logistieke probleme wat die sagtevrugtebedryf geraak het. Francois se beriggewing was…












