’n Mylpaal vir Landbou-opleiding: Die sukses van die Tulbagh QCTO-loodsprojek
Deur Jacob Coetzee In September 2022 is ’n baanbrekersprojek vir landbou-opleiding in Tulbagh van stapel gestuur, toe die eerste beroepsgerigte kwalifikasie spesifiek vir die vrugte bedryf geloods is. Dié projek, die Boord-en-Wingerdvoorman kwalifikasie (Orchard and Vineyard Foreman/SAQA ID 110667) is…