Skip to content
Ruby Star 5

Tantième-versoek vir pruime wat swak geset het

Deur dr. Leon von Mollendorff, algemene bestuurder van Culdevco Culdevco het in samewerking met die Landbounavorsingsraad (LNR) ‘n aantal belowende pruim kultivars vrygestel wat ‘n groot impak op die Suid-Afrikaase pruimbedryf gehad het. Die volgende Culdevco gelisensieerde pruim kultivars is…

Iwan In Lab 3a

Verrassings in landbou selde ‘n goeie ding

Beperk risiko’s deur kultivar-evaluasie Deur Anna Mouton Pruimprodusente is die afgelope seisoen onkant gevang deur die wisselvallige klimaat. Twee hittegolwe in die lente tesame met kwaai wind gedurende vroeë vrugontwikkeling het tot teleurstellende volumes uitvoerpruime bygedra. Ongeveer vyftien persent minder…

Back To Top