Skip to content
Dried Fruit 034 2

Droëvrugte in ‘dié tyd, ‘n wonderproduk’

Die verkope van pruimedante en pruimedantsap het met die uitbreking van die COVID-19 merkbaar gestyg, sê Chris Krone, vorige president van die Internasionale Pruimedante-Vereniging (International Prune Association/IPA).

Collage Web

CHRIS KRONE LEI PRUIMEDANTE WêRELD

‘n Bekende in landboukringe, Chris Krone, is tydens die 17de Kongres van die Internasionale Pruimedante-vereniging, in Villeneuve Sur Lot, Frankryk, as die nuwe president van die vereniging verkies.  Krone, van Tulbagh, sal in die posisie leiding neem tot en met…

Back To Top