Skip to content
Training

Produksiesbestuurders voltooi vaardigheidskursus

Deur Kara van der Berg Produksiebestuurders is leiers op plase en werk met vrugte en mense. Daarom is dit belangrik om nuwe bestuurders toe te rus met die nodige leierskapsvaardighede. Dit is die mening van Pieter Rabe, Suiderland Plase se…

Slider

Steenvrugte | ’n Interessante en unieke seisoen

Na ’n wankelrige begin het die afgelope steenvrugseisoen bedryfskenners aangenaam verras. Anna Mouton het met die steenvrugkenners gepraat. Lentetoestande bepaal grootliks die verwagting vir die komende seisoen so die trietsige 2024 lente het kommer by steenvrugprodusente gewek. Buiten onsekerheid oor…

A Bee That Collects Honey And Carries It On Its Paws, Closeup, Plum Blossoms In Spring.

Vrugteboere moet help om bye te beskerm

Deur Elise-Marie Steenkamp Die volhoubaarheid en winsgewendheid van die vrugtebedryf is direk afhanklik van gesonde bye en verantwoordelike bestuiwingspraktyke. Met ’n jaarlikse toename in die aanvraag na bestuiwing, is dit noodsaaklik dat vrugteboere die belangrikheid van bye verstaan en aktief…

Back To Top
error: Content is protected !!