Skip to content
Whatsapp Image 2021 11 04 At 12.20.38 (1)

Dibesho Serage new DFDC Director for Limpopo

By Gerrit Rautenbach Dibesho Serage, Managing Director of Groundstone Group grew up in Lebowakgomo township of Limpopo Province where he did his primary and high school studies. His mother was a school teacher and Dad owned a small all-purpose shop…

The Good Side Of The Weather (2)

Die 2021-kernvrugseisoen in kort

Hoogtepunte uit vier produksie-areas deur Anna Mouton Met die laaste appels wat tans gepluk word, is dit ‘n goeie tyd om oorsig oor die kernvrugseisoen te kry. Ons het gaan kersopsteek by die bedryf in Ceres, Elgin-Grabouw-Vyeboom-Villiersdorp, die Langkloof, en…

Hortgro Devaar Gewin Nuwe Kultivars

Die gevaar en gewin van nuwe kultivars

Bedryfskenners gee raad Deur Anna Mouton “Ek het in die twintig jaar wat ek boer al amper 150 hektaar vrugte geplant,” vertel Hendrik Pohl, ZZ2 se produksiebestuurder op Bokveldskloof, Ceres. “My pa het bykans niks geplant nie, want hy’t geboer…

Neil Pierre Strydom

Die Langkloof, Cheetah en gholf. ’n Classic.

Oom Jaco Engelbrecht is vroeër vanjaar oorlede. Hy was Hortgro se streekverteenwoordiger in die Langkloof, ’n boerderygebied verantwoordelik vir so 20% van die land se appels. Dus is ’n streekverteenwoordiger in dié gebied uiters belangrik vir Hortgro. Dis nou hier…

Carl Horstmann 4

Die reis van ‘n nuwe kultivar

Deur Elise-Marie Steenkamp “’n Reis van ’n duisend myl begin met ‘n enkele tree,” het die Chinese wysgeer Confucius gesê. Welliswaar is dit ook die geval met die vestiging van ‘n nuwe kultivar, soos die meeste planttelers jou sal vertel…

Hortgro Powerhouse

Die seisoen wat die kernvrugbedryf nodig gehad het

Anna Mouton het met ‘n paar tegniese bedryfskenners gepraat oor die afgelope kernvrugseisoen. Dit lyk asof produsente se vertroue groei na aanleiding van goeie vrugvolumes en -kwaliteit tesame met sterk markaanvraag. “Ek dink met ’n gemiddelde appelboer gaan dit nou…

Soc Media Protect Bees

Die stille krisis: Vergiftiging van bye en die pad vorentoe

Deur Elise-Marie Steenkamp Die toenemende vergiftiging van bye in Suid-Afrika, veral in die Wes-Kaap, het die afgelope paar jaar ’n ernstige krisis geword wat nie net byeboere raak nie, maar ook die hele landboubedryf bedreig. Bye speel ’n kritieke rol…

Pears On Tree

Die storie van pere

Deur Anna Mouton Pere het vêr gekom in die 25–65 miljoen jaar sedert hulle ontstaan in die berge van westelike China.  Pere is houtagtige bome en struike in die genus Pyrus. Niemand is heeltemal seker hoeveel Pyrus-spesies daar is nie…

3vroue7

DIE VROUE VAN ACHTERVLEI

Drie vroue van Achtervlei, Piket-Bo-Berg, trap diep landbouspore. Vroue wat Nietzsche lees, bekommerd is oor gemeenskapstrauma, die omgewing, wat somme in hul drome maak en nuwe produkte ontwikkel wat supermarkte laat toustaan. Elise-Marie Steenkamp het gaan inloer. Deidré Eigelaar: Die…

Hendrik Se Padda

Do you have a frog in your orchard?

A new approach that could transform agriculture in the region is gaining traction. Jorisna Bonthuys takes a look at regenerative agriculture and how it relates to the horticultural sector in the article: Rooting for a sustainable future – Unlocking regenerative farming…

3ki1194

Doug Osler is Free State’s Agriculture Young Farmer of the Year

From left to right: Danie Retief (Standard Bank), Megan Osler (Doug’s wife), Willie Stols (Chairman FSA young Farmer), Doug Osler, and Rudo Opperman (vice-chair FSA Young Farmer). Meet Free State Agriculture’s Young Farmer of the Year 2021…Doug Osler from Fouriesburg…

Back To Top
error: Content is protected !!