Skip to content
FFA EXPORTS

FruitFly Africa Protecting Fruit Exports

South Africa’s fruit industry is continuing its fight against fruit flies with a world-recognised best practice tool in its pest management arsenal: aerial baiting. The Fruit Fly Africa (FFA) team has launched its 2024/25 aerial baiting programme as part of…

Cluver Family In Vineyard Large

FruitLook case study at De Rust

By Dianca Yssel How did De Rust come about? De Rust is situated in the Elgin Valley. The farming business is split in two: They have 150 hectares of apples and pears, as well as 72 hectares of vineyards for…

Johan Van Der Schyff

Geleenthede en hoop vir jong boere

Deur Carmé Naudé Moenie luister na die geraas nie, maar na die musiek. Dít was die oorhoofse boodskap vanjaar by Agri Wes-Kaap se Jongboer-jaarvergadering. Die oggend van die 22ste Mei het afgeskop met ’n paneelbespreking oor die geleenthede van grondhervorming…

1raad 2023

Geleenthede, maar ook groot uitdagings vir droëvrugtebedryf

Deur Elise-Marie Steenkamp Die volhoubaarheid van die Suid-Afrikaanse droëvrugtebedryf word geteister deur talle uitdagings, maar elke probleem is oorkombaar deur noukeurig huiswerk te doen en besigheidsrats te bly. Altesaam 60 bedryfsverteenwoordigers en produsente het vroeg in September buite Rawsonville byeengekom…

Nutsmangroep KBOS Julie25

Gemeenskapswerkswinkels bou vaardighede én selfvertroue

Deur Elise-Marie Steenkamp Die Koue Bokkeveld Opleidingsentrum (KBOS) het weereens ’n waardevolle bydrae tot gemeenskapsontwikkeling in die Witzenberg-streek gelewer deur die aanbieding van praktiese Nutsman/Vrou-werkswinkels. Hierdie inisiatief, wat reeds in 2024 afgeskop het, het ontstaan uit frustrasies in die gemeenskap…

Gerard1 Web

Gerard Cooke is off to enjoy the fruit of his labour

By Gerrit Rautenbach He is formally leaving the world of fruit after a long and adventurous journey. You could say it began when Granny Smith was still a teenager, but more accurately, it was in 1976 when he started working…

Close Up Cutting

GESONDE ONDERSTAMME GESONDE BELEGGING

“‘n Vrugteboer se belegging is sy bome en in enige belegging soek jy lae risiko en hoë dividende en dit is presies wat jy kry as jy in weefselkultuur belê.” Aan die woord is Hortgro se streeksverteenwoordiger in die Limpopo,…

Apples In Crate

Getting an apple from A to B

Most people reach into the supermarket fridge and pull out a bag of apples without much thought. Where was it grown? How did it get from the tree into a bag? How did the bag end up on the shelf?…

6

Global Food Security Index launched by AgriSA

By Kara van der Berg More is needed than simply increasing food production to help combat food insecurity in the world. This was the main take-home message from the 2021 Global Food Security Index (GFSI), which was launched on November…

Ecology Icons Set. Global Warming, Climate Change, Plastic Pollution And Other Ecology Problems. Save The Planet Symbols. Eco Environment Signs Collection. Flat Line Cartoon Vector Illustration.

Goeie buurmanskap in ’n klein wêreld

Die evolusie van die regulatoriese omgewing word gedryf deur nouer bande tussen mense. Deur Anna Mouton. Die Suid-Afrikaanse vrugtebedryf word al gereguleer sedert daar ’n Suid-Afrika is: ons parlement het reeds in 1910, dieselfde jaar as wat die Unie van…

Recode For Tru Cape Tvc Images 7

Goeie oeste maar geen wins

Bedryfsbekendes deel hulle teleurstelling oor die afgelope kernvrugseisoen. Deur Anna Mouton. Niemand kla oor die appel- en peeroeste van 2022 nie. Tonne pere per hektaar was omtrent 15% hoër in Ceres en 20%–30% hoër in Wolseley-Tulbagh en die Langkloof as…

2026 25(2) Hortgro Technical 02 Jagerskraal 01

Goosens van Jagerskraal en wenner-nektariens

Die Goosens beskou Tifany as een van die beste plaaslike nektariens weens dié kultivar se uitnemende vruggrootte. Deur Anna Mouton. Hortgro Science het ‘n Demonstrasieboordprogram vir steenvrugte geloods om produsente aan bestaande innoverende en suksesvolle boorde bekend te stel waaruit…

Back To Top
error: Content is protected !!