Tegnologie en volhoubaarheid dryf vrugteproduksie in die Langkloof
Deur Elise-Marie Steenkamp Die Langkloof, โn unieke vrugbare vallei bekend vir sy appel- en peerboorde, ondergaan tans groot veranderinge wat die streek se vrugteproduksie ingrypend beรฏnvloed. Johan Kotze, voorsitter van die Langkloof Vrugte Vereniging (LVV), en Neil-Pierre Strydom, bestuurder vanโฆ












