Skip to content
Dsc 5095 000011 01

Value adding on fruit farms

Lox, stock and barrel Loxtonia cider of Ceres’ story by Gerrit Rautenbach. “The fact that we started making cider is because we’ve got sun in South Africa. An abundance of sun. Resulting in a high percentage of sunburn and related…

4. Windbrekers By Boord Onder Nette

Van appels en krokodille

Deur Elise-Marie Steenkamp Lae koue-behoefte appelkultivars, andersoortige windbrekers, innoverende meganisasie, hoë nektarienbome, en krokodille in besproeiingsdamme is maar van die interessante ervarings wat die Hortgro Science-span in Junie vanjaar op besoek aan die Limpopo gehad het. Op boordbesoek reg langs…

2022 21(3) Safj Hortgro Technical 04 Vandag Is Nie Gister Nie 03

Vandag is nie gister nie

Vier bekendes in die bedryf gesels oor verandering – wat leer die afgelope dertig jaar ons oor die toekoms? Deur Anna Mouton. “Ek kan onthou in my eerste jaar by Fruitways – 1997 – was ek by ’n oes-af funksie…

Spuitpomp Web

Veertig jaar se veranderinge in bespuitingstegnologie

Deur Anna Mouton Marius Ras is vir die afgelope vier dekades betrokke in die navorsing en ontwikkeling van tegnologie vir bespuiting. Hy het as jong meganiese ingenieur sy loopbaan by die Departement Landbou in Stellenbosch begin. Sy werk daar het…

2026 25(2) Hortgro Technical 01 Verdun 01

Verdun

The brother-and-sister team of Peter Wolfaardt and Georgie Hewitt discuss their top-performing August Red nectarines. By Anna Mouton. Verdun in Prince Alfred Hamlet is home to some of the South African stone-fruit industry’s foremost August Red blocks, according to an…

Plantjies

Vermeerder Vinnig en Veilig

Vrugtebedryf bring eerste weefselkultuurlaboratorium op die been Deur Elise-Marie Steenkamp Andrè Smit en Charmaine Stander het onlangs tydens ‘n produsente-inligtingsdag opwindende nuwe tegnologie, asook die Tissue Culture Facility, bekend gestel. Hoekom weefselkultuur? Weefselkultuur is ‘n wêreldwye tegnologiese tendens in die…

Iwan In Lab 3a

Verrassings in landbou selde ‘n goeie ding

Beperk risiko’s deur kultivar-evaluasie Deur Anna Mouton Pruimprodusente is die afgelope seisoen onkant gevang deur die wisselvallige klimaat. Twee hittegolwe in die lente tesame met kwaai wind gedurende vroeë vrugontwikkeling het tot teleurstellende volumes uitvoerpruime bygedra. Ongeveer vyftien persent minder…

Cape Town Harbor (south Africa, Aerial View) Shot From A Helicopter

VERVOERBEDRYF TREK SWAAR WEENS HAWE

Deur Elise-Marie Steenkamp Dit is niks vreemds om meer as ’n duisend trokke te sien wat kilometers lank toustaan om goedere af te laai by die Kaapstad-hawe nie. Vroeër tydens die besigste tyd van die vrugte-uitvoerseisoen het uitvoerders gekla oor…

Web Ratio 2

Vote CAEO

The Cape Agri Employers Organisation or Kaapse Agri Werkgewersorganisasie (KAW) is a non-profit organisation lobbying for its members, helping to streamline and resolve labour-related and other issues in the complex world of agriculture. By Gerrit Rautenbach In 1996 the Marketing…

A Bee That Collects Honey And Carries It On Its Paws, Closeup, Plum Blossoms In Spring.

Vrugteboere moet help om bye te beskerm

Deur Elise-Marie Steenkamp Die volhoubaarheid en winsgewendheid van die vrugtebedryf is direk afhanklik van gesonde bye en verantwoordelike bestuiwingspraktyke. Met ’n jaarlikse toename in die aanvraag na bestuiwing, is dit noodsaaklik dat vrugteboere die belangrikheid van bye verstaan en aktief…

Net Orchard

WAARNATOE MET NETTE?

Om te net of nie te net nie? Dit is die groot vraag waarmee baie produsente stoei, maar sommige kenners meen in die toekoms gaan produsente nie ‘n keuse hê nie. Volgens Petru du Plessis, landboutegniese adviseur van die Boland, het nette…

Back To Top
error: Content is protected !!