Vermeerder Vinnig en Veilig
Vrugtebedryf bring eerste weefselkultuurlaboratorium op die been Deur Elise-Marie Steenkamp Andrè Smit en Charmaine Stander het onlangs tydens ‘n produsente-inligtingsdag opwindende nuwe tegnologie, asook die Tissue Culture Facility, bekend gestel. Hoekom weefselkultuur? Weefselkultuur is ‘n wêreldwye tegnologiese tendens in die…
Verrassings in landbou selde ‘n goeie ding
Beperk risiko’s deur kultivar-evaluasie Deur Anna Mouton Pruimprodusente is die afgelope seisoen onkant gevang deur die wisselvallige klimaat. Twee hittegolwe in die lente tesame met kwaai wind gedurende vroeë vrugontwikkeling het tot teleurstellende volumes uitvoerpruime bygedra. Ongeveer vyftien persent minder…
VERVOERBEDRYF TREK SWAAR WEENS HAWE
Deur Elise-Marie Steenkamp Dit is niks vreemds om meer as ’n duisend trokke te sien wat kilometers lank toustaan om goedere af te laai by die Kaapstad-hawe nie. Vroeër tydens die besigste tyd van die vrugte-uitvoerseisoen het uitvoerders gekla oor…
Vrugtebedryf kry hupstoot danksy nuwe US-navorsingsleerstoel aan dr. Elke Crouch
Deur Engela Duvenage (Read the English press release here.) PostharvestFruitPhysiologyResearchChairFINAL Dis ‘n inisiatief wat ons kennis oor die hantering van sagtevrugte nadat dit geoes is wesenlik gaan help verbeter. Dit sal uiteindelik vir produsente én verbruikers tot groot waarde wees…
Vrugteboere moet help om bye te beskerm
Deur Elise-Marie Steenkamp Die volhoubaarheid en winsgewendheid van die vrugtebedryf is direk afhanklik van gesonde bye en verantwoordelike bestuiwingspraktyke. Met ’n jaarlikse toename in die aanvraag na bestuiwing, is dit noodsaaklik dat vrugteboere die belangrikheid van bye verstaan en aktief…
WAARNATOE MET NETTE?
Om te net of nie te net nie? Dit is die groot vraag waarmee baie produsente stoei, maar sommige kenners meen in die toekoms gaan produsente nie ‘n keuse hê nie. Volgens Petru du Plessis, landboutegniese adviseur van die Boland, het nette…
Water fact file
Western Cape agriculture lost R5.6-billion and 30 000 jobs because of the recent drought. The sector employs 340 000 people and contributes 10% to the provincial GDP. Earlier this month industry groupings called on the government to reveal how much…
Welgemeen Boerdery claims top honours at CFG awards: “Small innovations make all the difference”
The combination of an exceptional climate, flawless fruit without blemishes, and a generous dose of grace led to the Welgemeen Boerdery in the Witzenberg Valley claiming top honours for overall excellence at Ceres Fruit Growers’ (CFG) annual awards ceremony at…
Western and Eastern Cape Floods―Potential of R6.3 billion Agricultural Losses for Pome and Stone Fruit Industry
FOR IMMEDIATE RELEASE: Download it here: PressRelease_Hortgro_StormDamageLosses_22May2026_FINAL 22 May 2026 Western and Eastern Cape Floods―Potential of R6.3 billion Agricultural Losses for Pome and Stone Fruit Industry Storm damage affected nearly 26% of the national pome and stone industry’s value, destroying…
Western Cape Bee Industry Association Sets New Guideline Tariff for Pollination Services
The Western Cape Bee Industry Association (WCBA) has announced a new guideline tariff for the essential pollination services provided by honey bees in the province. Effective immediately, the guideline tariff for pollination services is set at R1266,70 per hive (excluding…












