Skip to content
Nutsmangroep KBOS Julie25

Gemeenskapswerkswinkels bou vaardighede én selfvertroue

Deur Elise-Marie Steenkamp Die Koue Bokkeveld Opleidingsentrum (KBOS) het weereens ’n waardevolle bydrae tot gemeenskapsontwikkeling in die Witzenberg-streek gelewer deur die aanbieding van praktiese Nutsman/Vrou-werkswinkels. Hierdie inisiatief, wat reeds in 2024 afgeskop het, het ontstaan uit frustrasies in die gemeenskap…

FWDT Opleiding Matjiesrivier

Landbouwerkers bemagtig deur lesse oor geld

Deur Elise-Marie Steenkamp Die bestuur van geldsake, gee die meeste mense hoofbrekens. Lees mens die finansiële blaaie van koerante is dit duidelik dat daar verskeie geldelike slaggate is. Dit is vir enigeen maklik om op betaaldag effe oorboord te gaan…

3vroue7

DIE VROUE VAN ACHTERVLEI

Drie vroue van Achtervlei, Piket-Bo-Berg, trap diep landbouspore. Vroue wat Nietzsche lees, bekommerd is oor gemeenskapstrauma, die omgewing, wat somme in hul drome maak en nuwe produkte ontwikkel wat supermarkte laat toustaan. Elise-Marie Steenkamp het gaan inloer. Deidré Eigelaar: Die…

Speldekussings

Cape Flora maak ‘n verskil

Deur Glenneis Kriel Deur hulle nie vas te staar aan die grootte van besighede nie, gebruik Cape Flora innoverende maniere om die drome van kleinskaalse fynbos entrepreneurs te help bewaarheid. “Ons fondse is taamlik beperk, so ons strategie is om…

Back To Top