SA vrugte-uitvoervooruitsigte na Verre Ooste rooskleurig
Suid-Afrikaanse appels en pere het reeds ’n stewige vasstrapplek in China en as alles reg loop, sal Chinese verbruikers binnekort ook aan Suid-Afrikaans steenvrugte kan smul. Oor die afgelope vyf jaar het China se appelinvoere opwaarts gewissel van 7,5748 miljoen…