Hortgro Voorsitterstoekenning 2025 | Louis van Zyl
Dit is met groot waardering, dankbaarheid en respek dat ons die Hortgro Voorsitterstoekenning aan Louis van Zyl gee. Louis se loopbaan in die Suid-Afrikaanse kern- en steenvrugtebedryf strek oor meer as ’n kwarteeu en word gekenmerk deur visie, rentmeesterskap en ’n…












