Skip to content
Fresh Fruits. Apricot, Peach, Plums, Nectarines. On A Wooden Background. Top View. Free Space For Your Text.

‘Dankbare’ steenvrugseisoen

Deur Elise-Marie Steenkamp Na drie, vier slegte jare, is rolspelers in die steenvrugbedryf ontsettend dankbaar vir ‘n buitengewoon goeie seisoen. Volgens steenvrugspesialis, Charl Stander van Freshness First, was daar oor die algemeen aansienlik groter volumes van alle steenvrugsoorte en kultivars…

Ecology Icons Set. Global Warming, Climate Change, Plastic Pollution And Other Ecology Problems. Save The Planet Symbols. Eco Environment Signs Collection. Flat Line Cartoon Vector Illustration.

Goeie buurmanskap in ’n klein wêreld

Die evolusie van die regulatoriese omgewing word gedryf deur nouer bande tussen mense. Deur Anna Mouton. Die Suid-Afrikaanse vrugtebedryf word al gereguleer sedert daar ’n Suid-Afrika is: ons parlement het reeds in 1910, dieselfde jaar as wat die Unie van…

Recode For Tru Cape Tvc Images 7

Goeie oeste maar geen wins

Bedryfsbekendes deel hulle teleurstelling oor die afgelope kernvrugseisoen. Deur Anna Mouton. Niemand kla oor die appel- en peeroeste van 2022 nie. Tonne pere per hektaar was omtrent 15% hoër in Ceres en 20%–30% hoër in Wolseley-Tulbagh en die Langkloof as…

My Project 2

Kernvrugbedryf beleef stormagtige seisoen

Wydverspreide hael het beduidende verliese veroorsaak maar goeie reëns en koue bring gunstige vooruitsigte vir die komende seisoen. Deur Anna Mouton. Op 3 November 2022 is die Witzenbergvallei deur strawwe hael getref wat ernstige skade aan appel- en peerboorde berokken…

20220804 135237

Pruim-en-nektarien-uitdagings by Hortgro-indaba bespreek

Deur Kara van der Berg Die 2021/2022 pruim seisoen was die slegste wat die Suid-Afrikaanse steenvrugmark in jare beleef het. Om hierdie aan te spreek en die pad vorentoe uit te lê, het Hortgro in Augustus vanjaar ’n pruim-en-nektarien-indaba by…

Back To Top
error: Content is protected !!