Boland Landbouskool huisves Pro-Hort evaluasieblokke
Die Boland Landbouskool buite die Paarl gaan voortaan proefblokke huisves as deel van die Pro-Hort kultivar-evalueringsprogram. Dit is die eerste keer dat ‘n skool gaan deel wees van die projek. Pro-Hort, ‘n samewerkingsprogram tussen Hortgro en Provar is verlede jaar…












