Skip to content
202307 Hortgro News Alexander Gibson

Ontmoet die nuwe generasie bedryfsleiers

Alexander Gibson van Doornkraal Agri is een van die eerste groep jong mense wat Hortgro se bedryfleierskapprogram voltooi het. Deur Anna Mouton.  Hortgro het die program in 2022 geloods om jong mense in die sagtevrugtebedryf as toekomstige bedryfsleiers te help…

Ck5 Groep

Chris Krone se landboulesse

Deur Elise-Marie Steenkamp Sy ma het die dag voor sy geboorte onder ’n pruimedantboom gestaan en gevoel dat die baba dalk vroeër gaan kom as beplan. Die dokter het gewaarsku dat dit ’n brugbaba en moeilike bevalling gaan wees. Die…

2022 21(3) Safj Hortgro Technical 04 Vandag Is Nie Gister Nie 03

Vandag is nie gister nie

Vier bekendes in die bedryf gesels oor verandering – wat leer die afgelope dertig jaar ons oor die toekoms? Deur Anna Mouton. “Ek kan onthou in my eerste jaar by Fruitways – 1997 – was ek by ’n oes-af funksie…

Anton Rabe Op Die Kwik Styg

Anton Rabe op RSG Die Kwik Styg

Hortgro Uitvoerende Direkteur, Anton Rabe, was onlangs die ateljeegas op RSG se Die Kwik Styg. Die programaanbieder is Lizma van Zyl. Anton het gepraat oor klimaatsverandering en hoe dit die sagtevrugtebedryf raak. Luister gerus. Meer oor die program: ‘n Nuwe…

Back To Top