CHARL HERBST | NUWE STEENVRUGLEIER DEEL LANDBOULEWENSLESSE
Charl Herbst is die nuwe voorsitter van Hortgro Stone nadat André Smit ag jaar die rol beklee het. Elise-Marie Steenkamp het gaan uitvind wie die man in die steenvrug warmstoel is. Charl is gebore op Ceres en het grootgeword in…