Jamming like a Jacobs
By Kara van der Berg Christynn and Nigel Jacobs bring a literal meaning to the saying “money for jam” with their jam business that started in their kitchen four years ago. The company has since grown out of its home…
By Kara van der Berg Christynn and Nigel Jacobs bring a literal meaning to the saying “money for jam” with their jam business that started in their kitchen four years ago. The company has since grown out of its home…
Jan le Roux van die Le Roux-Groep, het vanjaar die O.S.H. Reinecke-trofee as Bedryfsleier van die Jaar ontvang vir sy leierskaprol in die sagtevrugtebedryf wat oor ’n tydperk van 30 jaar strek. In dié tyd het hy op verskeie komitees…
By Carme Naude Najwah Allie-Edries, the head of the Jobs Fund visited the Ceres region’s beneficiaries on 7 February. The tour started at La Vouere where Raymond Koopstad welcomed them together with his strategic partners Georgie Hewitt and Pieter Wolfaardt…
Deur Elise-Marie Steenkamp Johan Strydom is dalk klein van postuur, maar hy laat reuse spore in die Suid-Afrikaanse sagtevrugtebedryf na. Vir meer as vyf dekades was hy aan die voorpunt van logistieke innovasie, verpakking en koelkettingontwikkeling. Sy nalatenskap lê nie…
By Kara van der Berg Many scientists believe that tissue culture is the future of horticulture. One of these researchers is John Driver, one of the biggest names in plant tissue culture in the world. Driver was speaking from the…
Carel van der Merwe was a visionary when he bought the farm Disselfontein in 2014. He invested a lot to create a successful new-generation farm. Yet, he never stressed. Because he had Johnny. It all started when Johnny was appointed…
Johnny Karolus sagtevrugteboer van die plaas Disselfontein, is vanjaar die SA Landbouskrywers se Wes-Kaapse Nuwe Toetreder van die Jaar 2022. Alhoewel Karolus die landgoedbestuurder van Eyethu Intaba (bemagtigingsprojek van Donkerbos Landgoed) is, gee die term “Nuwe Toetreder” nie heeltemal erkenning…
Debbie Schreuder het in Prins Alfred Hamlet grootgeword en reeds tydens haar skoolvakansies ervaring in vrugtepakhuise opgebou. Sy het ’n B.Com. in logistiek aan Universiteit Stellenbosch voltooi en haar loopbaan by ’n vervoermaatskappy begin. In 2009 het sy na Delecta…
Gerrit van der Merwe is die derde generasie vrugteprodusent op die plaas Fonteintjie in die Koue Bokkeveld. Hy het sy B.Sc.Agric. met hortologie en landbou-ekonomie aan Universiteit Stellenbosch voltooi en aangebly vir ’n M.Sc.Agric. onder leiding van Prof. Wiehann Steyn…
Deur Anna Mouton Jaco Bruwer se eerste ervaring van die vrugtebedryf was met skoolvakansies op sy oupa se sitrus- en druiweplaas in Montagu. Hortologie is sy voorliefde en hy het na afloop van sy studies op Elsenburg aanvanklik met wyndruiwe…
Yvonne Erwee gesels oor haar ervarings in boerderybestuur. Deur Anna Mouton Hortgro het die bedryfsleierskapprogram in 2022 geloods om jong mense as toekomstige bedryfsleiers in die sagtevrugtebedryf te help toerus deur hulle aan bedryfstrukture en -programme bloot te stel. Yvonne…
Jong bedryfsleier praat oor spuitaanwending in Suid-Afrikaanse boorde en sy ervaring van die Hortgro bedryfleierskapprogram. Deur Anna Mouton. As mens luister na sy geskiedenis voel dit asof dr. Gideon van Zyl vir sy huidige posisie as gewasbeskermingspesialis by ProCrop bestem…