Skip to content
Trekker

Koolstofboekhouding | Alles wat jy moet weet

Hoekom en hoe moet produsente hulle koolstofemissies en -onttrekkings meet? Deur Anna Mouton. Finansiële rekords is onontbeerlik vir alle besighede. Akkurate en geloofwaardige syfers vir inkomstes en uitgawes is nodig vir belastingopgawes en om ander regulatoriese vereistes na te kom…

5

Koos Lötter – een van ‘n soort

Deur Elise-Marie Steenkamp Die legendariese landboukundige en skrywer Koos Lötter (92) is onlangs deur die Suid-Afrikaanse sagtevrugtebedryf vir sy bydrae tot dié bedryf  en spesifiek ook vir die ontwikkeling van die alternatiewe gewasse, vereer. ’n Oorkonde is aan die deurwinterde…

Darryl Hess Van Ladismith Cheese

Ladismith youth introduced to agri career possibilities

By Kara van der Berg  Ladismith. – Hortgro Dried Tree Fruit recently held a four-day long seminar themed the Kannaland Youth Week to introduce young people from Ladismith and surrounding communities to career possibilities in agriculture. Chris Krone and Christine…

2plum

Laer volumes lei tot beter pryse

Was laer steenvruguitvoervolumes die afgelope seisoen ’n bedekte seën? Hortgro gesels met drie bedryfskenners oor hulle perspektief. Deur Anna Mouton  Ongeveer 2.9 miljoen kartonne – gelykstaande aan 13 000 ton – minder steenvrugte is in die 2022–23 as die 2021–22…

Farmer Controls Drone Sprayer With A Digital Tablet

Landbou in die Wes-Kaap na Covid-19

Watter langtermyn aanpassings is nodig om die toekoms van landbou te verseker? Die Wes-Kaapse Departement van Landbou se 2020 toekomsbeplanningstudie mik om hierdie vraag te beantwoord. Deur Anna Mouton. Dr Dirk Troskie is verantwoordelik vir beplanning en strategie vir die…

FWDT Opleiding Matjiesrivier

Landbouwerkers bemagtig deur lesse oor geld

Deur Elise-Marie Steenkamp Die bestuur van geldsake, gee die meeste mense hoofbrekens. Lees mens die finansiële blaaie van koerante is dit duidelik dat daar verskeie geldelike slaggate is. Dit is vir enigeen maklik om op betaaldag effe oorboord te gaan…

Langkloof Hael 3

Langkloof fruit farmers weathering the storms

By Elise-Marie Steenkamp On 13 January 2021, the Langkloof in the Eastern Cape experienced a severe hail storm that damaged in the order of 1000 hectares of apple, pear and stone fruit orchards.  These orchards account for 20% of the…

Bokkie Kritzinger 2

Langkloof geruk deur fratsongeluk

Die nuwe jaar het sleg begin in die Joubertina-distrik van die Langkloof met die afsterwe van Bokkie Kritzinger (49) van Tulpieskraal. Kritzinger, een van die leierboere in die streek, was vroeg in Januarie op pad na ‘n watergat op sy…

Pshb

Latest on PSHB

The polyphagous shot hole borer beetle (PSHB) with its deadly fungus (Fusarium euwallaceae) has already created widespread havoc among trees in Gauteng and the Western Cape. While multiple research teams are currently studying PSHB, there are no known remedies to…

Laura Allderman2

Laura Allderman retires

She steps down in December but her contributions to dormancy research will continue to help pome- and stone-fruit growers negotiate climate change for many years to come. By Anna Mouton. Western Cape winters are getting warmer and the application of…

Hortgro Hortfin Web

LEAD BY EXAMPLE – The story behind Hortfin

Text: Glenneis  Kriel The South African deciduous fruit industry, the Jobs Fund, and Land Bank recently launched Hortfin – an R600 million ring-fenced debt fund aimed at providing innovative and comprehensive financing and support systems in a manner that will…

Back To Top
error: Content is protected !!