Skip to content
Ceres, South Africa September 09: Christynn And Nigel Jacobs, Of Jacobs In Ceres, South Africa. (photo By Mark Ward/nevada Media

Jamming like a Jacobs

By Kara van der Berg Christynn and Nigel Jacobs bring a literal meaning to the saying “money for jam” with their jam business that started in their kitchen four years ago. The company has since grown out of its home…

Hortgro Janlr

Jan le Roux – Bedryfsleier 2018

Jan le Roux van die Le Roux-Groep, het vanjaar die O.S.H. Reinecke-trofee as Bedryfsleier van die Jaar ontvang vir sy leierskaprol in die sagtevrugtebedryf wat oor ’n tydperk van 30 jaar strek. In dié tyd het hy op verskeie komitees…

Jobsfund Visit

JOBS FUND HEAD VISITS FARMS

By Carme Naude Najwah Allie-Edries, the head of the Jobs Fund visited the Ceres region’s beneficiaries on 7 February. The tour started at La Vouere where Raymond Koopstad welcomed them together with his strategic partners Georgie Hewitt and Pieter Wolfaardt…

IMG 1612b

Johan Strydom – Logistieke Steunpilaar

Deur Elise-Marie Steenkamp Johan Strydom is dalk klein van postuur, maar hy laat reuse spore in die Suid-Afrikaanse sagtevrugtebedryf na. Vir meer as vyf dekades was hy aan die voorpunt van logistieke innovasie, verpakking en koelkettingontwikkeling. Sy nalatenskap lê nie…

Johnny Karolus2

Johnny Karolus 2022 Wes-Kaapse Nuwe Toetreder van die Jaar

Johnny Karolus sagtevrugteboer van die plaas Disselfontein, is vanjaar die SA Landbouskrywers se Wes-Kaapse Nuwe Toetreder van die Jaar 2022. Alhoewel  Karolus die landgoedbestuurder van Eyethu Intaba (bemagtigingsprojek van Donkerbos Landgoed) is, gee die term “Nuwe Toetreder” nie heeltemal erkenning…

202308 Hortgro News Bedryfsleiers Ceres Debbie Schreuder

Jong bedryfsleier — Debbie Schreuder

Debbie Schreuder het in Prins Alfred Hamlet grootgeword en reeds tydens haar skoolvakansies ervaring in vrugtepakhuise opgebou. Sy het ’n B.Com. in logistiek aan Universiteit Stellenbosch voltooi en haar loopbaan by ’n vervoermaatskappy begin. In 2009 het sy na Delecta…

202308 Hortgro News Bedryfsleiers Ceres Gerrit Van Der Merwe

Jong bedryfsleier — Gerrit van der Merwe

Gerrit van der Merwe is die derde generasie vrugteprodusent op die plaas Fonteintjie in die Koue Bokkeveld. Hy het sy B.Sc.Agric. met hortologie en landbou-ekonomie aan Universiteit Stellenbosch voltooi en aangebly vir ’n M.Sc.Agric. onder leiding van Prof. Wiehann Steyn…

202308 Hortgro News Bedryfsleiers Ceres Jaco Bruwer

Jong bedryfsleier — Jaco Bruwer

Deur Anna Mouton Jaco Bruwer se eerste ervaring van die vrugtebedryf was met skoolvakansies op sy oupa se sitrus- en druiweplaas in Montagu. Hortologie is sy voorliefde en hy het na afloop van sy studies op Elsenburg aanvanklik met wyndruiwe…

Yvon

Jong bedryfsleier uit Grabouw

Yvonne Erwee gesels oor haar ervarings in boerderybestuur. Deur Anna Mouton Hortgro het die bedryfsleierskapprogram in 2022 geloods om jong mense as toekomstige bedryfsleiers in die sagtevrugtebedryf te help toerus deur hulle aan bedryfstrukture en -programme bloot te stel. Yvonne…

Back To Top
error: Content is protected !!