Skip to content
Auditing SIZA

SIZA HELP OPKOMENDE PRODUSENTE MARKGEREED WORD

Deur Elise-Marie Steenkamp As jy Suid-Afrikaanse vrugte wil uitvoer, moet jy aan sekere vereistes voldoen. Of jy nou ’n mega-produsent, kleiner produsent of opkomende produsent is, die wetgewing en standaarde bly dieselfde. Een van die hekkies in produsente se pad…

1raad 2023

Geleenthede, maar ook groot uitdagings vir droëvrugtebedryf

Deur Elise-Marie Steenkamp Die volhoubaarheid van die Suid-Afrikaanse droëvrugtebedryf word geteister deur talle uitdagings, maar elke probleem is oorkombaar deur noukeurig huiswerk te doen en besigheidsrats te bly. Altesaam 60 bedryfsverteenwoordigers en produsente het vroeg in September buite Rawsonville byeengekom…

Pears On Tree

Die storie van pere

Deur Anna Mouton Pere het vêr gekom in die 25–65 miljoen jaar sedert hulle ontstaan in die berge van westelike China.  Pere is houtagtige bome en struike in die genus Pyrus. Niemand is heeltemal seker hoeveel Pyrus-spesies daar is nie…

Fresh Ripe Red Yellow Forelle Pears Fruit From Germany

Sagtevrugtebedryf bekommerd oor gespanne Oos-Europese situasie

Die Suid-Afrikaanse sagtevrugtebedryfsorganisasie, Hortgro, hou die gespanne situasie in Oos-Europa fyn dop. Die bedryf neem kennis van die opskorting van finansiële dienste (SWIFT), asook wêreldwye ekonomiese sanksies wat teen Rusland ingestel is gegewe dat dit bepaalde logistieke en betalings risiko’s…

Tru Cape Fruit Industry Jargon2

Appels en pere, ken jou kernvrugte!

In die vrugtebedryf, soos in alle ander bedrywe, kan jy soos ‘n bedryfskenner klink deur net ‘n paar van die regte terme te ken. Tru-Cape se bemarkingsdirekteur, Conrad Fick, beskryf ‘n paar van die mees algemene terme. Eerstens verwys ons na appels…

Back To Top