Johan Strydom – Logistieke Steunpilaar
Deur Elise-Marie Steenkamp Johan Strydom is dalk klein van postuur, maar hy laat reuse spore in die Suid-Afrikaanse sagtevrugtebedryf na. Vir meer as vyf dekades was hy aan die voorpunt van logistieke innovasie, verpakking en koelkettingontwikkeling. Sy nalatenskap lê nie…











