Skip to content
Plantjies

Vermeerder Vinnig en Veilig

Vrugtebedryf bring eerste weefselkultuurlaboratorium op die been Deur Elise-Marie Steenkamp Andrè Smit en Charmaine Stander het onlangs tydens ‘n produsente-inligtingsdag opwindende nuwe tegnologie, asook die Tissue Culture Facility, bekend gestel. Hoekom weefselkultuur? Weefselkultuur is ‘n wêreldwye tegnologiese tendens in die…

Iwan In Lab 3a

Verrassings in landbou selde ‘n goeie ding

Beperk risiko’s deur kultivar-evaluasie Deur Anna Mouton Pruimprodusente is die afgelope seisoen onkant gevang deur die wisselvallige klimaat. Twee hittegolwe in die lente tesame met kwaai wind gedurende vroeë vrugontwikkeling het tot teleurstellende volumes uitvoerpruime bygedra. Ongeveer vyftien persent minder…

Voete op grond in Langkloof

Voete op grond in Langkloof

Deur Elise-Marie Steenkamp In ’n poging om meer in voeling te wees met produsente op grondvlak, het HORTGRO die afgelope klompie maande  die stigting van die Langkloof Vrugteprodusente-vereniging (LVV) gefasiliteer. Meer as 20 Langkloofprodusente het op Dinsdag 8 Augustus 2017…

A Bee That Collects Honey And Carries It On Its Paws, Closeup, Plum Blossoms In Spring.

Vrugteboere moet help om bye te beskerm

Deur Elise-Marie Steenkamp Die volhoubaarheid en winsgewendheid van die vrugtebedryf is direk afhanklik van gesonde bye en verantwoordelike bestuiwingspraktyke. Met ’n jaarlikse toename in die aanvraag na bestuiwing, is dit noodsaaklik dat vrugteboere die belangrikheid van bye verstaan en aktief…

Vrystaatse Appelsimposium 2017

Vrystaatse Appelsimposium 2017

Produsente van Naboomspruit, Mpumalanga en selfs Lesotho het hierdie jaar se Vrystaatse Appelsimposium bygewoon. ’n Totaal van 83 bywoners het die dag sessies bygewoon. Die simposium is deur Hortgro en Inteligro geborg. Die sprekers was Nelius Kapp, Anton Muller, Bekker Wessels,…

Net Orchard

WAARNATOE MET NETTE?

Om te net of nie te net nie? Dit is die groot vraag waarmee baie produsente stoei, maar sommige kenners meen in die toekoms gaan produsente nie ‘n keuse hê nie. Volgens Petru du Plessis, landboutegniese adviseur van die Boland, het nette…

Leegdam

Water fact file

Western Cape agriculture lost R5.6-billion and 30 000 jobs because of the recent drought. The sector employs 340 000 people and contributes 10% to the provincial GDP. Earlier this month industry groupings called on the government to reveal how much…

Agbiz

What gives? All about Act 36 of 1947

Roleen la Grange, Regulatory Manager at CropLife South Africa, recently responded to questions regarding the contentious Agricultural Remedies Act 36 of 1947 at the Agbiz Media Day held at Elsenburg. She was part of a panel discussing Realities, Regulations, and…

Roadmap

What is the Deciduous Fruit Production Scheme?

Transformation in agriculture is often described in terms of targets, timelines, and percentages. Yet on the ground, it is experienced very differently. For producers, workers, and value-chain partners, transformation is about whether a business can survive, grow, and meaningfully participate…

Back To Top
error: Content is protected !!