Skip to content
2plum

Laer volumes lei tot beter pryse

Was laer steenvruguitvoervolumes die afgelope seisoen ’n bedekte seën? Hortgro gesels met drie bedryfskenners oor hulle perspektief. Deur Anna Mouton  Ongeveer 2.9 miljoen kartonne – gelykstaande aan 13 000 ton – minder steenvrugte is in die 2022–23 as die 2021–22…

2022 21(3) Safj Hortgro Technical 04 Vandag Is Nie Gister Nie 03

Vandag is nie gister nie

Vier bekendes in die bedryf gesels oor verandering – wat leer die afgelope dertig jaar ons oor die toekoms? Deur Anna Mouton. “Ek kan onthou in my eerste jaar by Fruitways – 1997 – was ek by ’n oes-af funksie…

Fresh Fruits. Apricot, Peach, Plums, Nectarines. On A Wooden Background. Top View. Free Space For Your Text.

‘Dankbare’ steenvrugseisoen

Deur Elise-Marie Steenkamp Na drie, vier slegte jare, is rolspelers in die steenvrugbedryf ontsettend dankbaar vir ‘n buitengewoon goeie seisoen. Volgens steenvrugspesialis, Charl Stander van Freshness First, was daar oor die algemeen aansienlik groter volumes van alle steenvrugsoorte en kultivars.…

Somervrugte 2

Steenvrugseisoen ‘n tuimeltreinrit

Die afgelope 2019-2020 steenvrugseisoen kan met reg as ‘n tuimeltreinrit beskou word, meen verskeie kenners. Aan die een kant het die droogte uiteindelik in die Bergrivierstreek, insluitend Stellenbosch en Franschhoek gebreek, terwyl dit weer sommige produsente in die Klein-Karoo op…

Pluk Appel Poster Instragram 13 01 13

HORTGRO GAAN WOORDFEES TOE

Persverklaring: 4 Februarie 2020 SAGTEVRUGTE GAAN WOORDFEES TOE! As jy gedink het Eva het vir Adam met ‘n appel verlei, of dat Granny Smith jou oumagrootjie se kleinniggie is, wag daar ‘n groot verrassing op jou. Die Suid-Afrikaanse sagtevrugtebedryf is…

Net Orchard

WAARNATOE MET NETTE?

Om te net of nie te net nie? Dit is die groot vraag waarmee baie produsente stoei, maar sommige kenners meen in die toekoms gaan produsente nie ‘n keuse hê nie. Volgens Petru du Plessis, landboutegniese adviseur van die Boland, het nette…

Back To Top