Skip to content
1raad 2023

Geleenthede, maar ook groot uitdagings vir droëvrugtebedryf

Deur Elise-Marie Steenkamp Die volhoubaarheid van die Suid-Afrikaanse droëvrugtebedryf word geteister deur talle uitdagings, maar elke probleem is oorkombaar deur noukeurig huiswerk te doen en besigheidsrats te bly. Altesaam 60 bedryfsverteenwoordigers en produsente het vroeg in September buite Rawsonville byeengekom…

Hortgro Science Langkloof Mei 2021 2

Science in die Kloof

Deur Elise-Marie Steenkamp In Mei vanjaar het die hele span van Hortgro Science (Hugh Campbell, Wiehann Steyn, Matthew Addison en Marno van der Westhuizen) afgesak Langkloof toe. Tradisioneel besoek die span die Langkloof gewoonlik in Desember elke jaar wanneer die…

The Good Side Of The Weather (2)

Die 2021-kernvrugseisoen in kort

Hoogtepunte uit vier produksie-areas deur Anna Mouton Met die laaste appels wat tans gepluk word, is dit ‘n goeie tyd om oorsig oor die kernvrugseisoen te kry. Ons het gaan kersopsteek by die bedryf in Ceres, Elgin-Grabouw-Vyeboom-Villiersdorp, die Langkloof, en…

Somervrugte 2

Steenvrugseisoen ‘n tuimeltreinrit

Die afgelope 2019-2020 steenvrugseisoen kan met reg as ‘n tuimeltreinrit beskou word, meen verskeie kenners. Aan die een kant het die droogte uiteindelik in die Bergrivierstreek, insluitend Stellenbosch en Franschhoek gebreek, terwyl dit weer sommige produsente in die Klein-Karoo op…

Dried Fruit 034 2

Droëvrugte in ‘dié tyd, ‘n wonderproduk’

Die verkope van pruimedante en pruimedantsap het met die uitbreking van die COVID-19 merkbaar gestyg, sê Chris Krone, vorige president van die Internasionale Pruimedante-Vereniging (International Prune Association/IPA).

Appelkoos

HORTGRO STONE: NOVEMBER TIMELY HINTS/TYDIGE WENKE

We are moving into peak stone fruit season and growers and agri-workers might need to refresh their strategies regarding stone fruit production. Download Hortgro Stone’s November Timely Hints here:timely-hints-november-2018 Laai Hortgro Stone se Tydige Wenke vir November hier af: tydige-wenke-november-2018

Back To Top