Skip to content
Img 5399 (2)

Bedryf verloor groot navorser André de Klerk

Een van Suid Afrika se bekende vrugte- en wingerdplae navorsers, dr. André de Klerk, is op Donderdag 12 Januarie 2023 op 81-jarige ouderdom oorlede. De Klerk begin sy loopbaan as navorsingstegnikus by Nietvoorbij en konsentreer op twee belangrike ondergrondse plae…

Frikkie Jacobs

Belê in mense…pluk dan vrugte

Dit was so ampertjies of Frikkie Jacobs was vir landbou verlore. ‘n Loopbaan in die polisie het gewink, totdat die plaaseienaar by wie sy ouers op Leeufontein in die Warm-Bokkeveld gewerk het, voorgestel het dat Frikkie Elsenburg-Landboukollege oorweeg. Teks: Elise-Marie…

Bernheim2

Bernheim herposisioneer as bedryfshub vir die toekoms

Belangrike skuiwe is op pad vir Bernheim, met die fokus om bestaande infrastruktuur, kundigheid en bedryfsbates meer doelgerig vir die Suid-Afrikaanse sagtevrugtebedryf te benut. Na verskeie pogings om ’n kommersiële vennoot vir die Weefselkultuurfasiliteit (Tissue Culture Facility – TCF) op…

Summer Pears

Best Practice Guidelines: Summer Pears

Compiled by Store-it Group for HORTGRO Science | December 2024 – Version 3 | Edited by J Strydom and M Jooste (Please note that this information is for guidance and not regulation.) Summer Pears are grouped for their specific characteristics…

Dean Plaasberge

Bielie-pruime, gebed en harde werk

Teks deur Elise-Marie Steenkamp en foto’s Colin Stephenson 2024 is die jaar wat Dean Barnard altyd sal onthou. Nie net is hy die Wes-Kaap se Jongboer van die Jaar nie, maar hy pluk ook die wêreld se grootste pruim. ’n…

Boomsensus Span2

Boomsensus: die ruggraat van die sagtevrugtebedryf

Elke jaar, wanneer produsente ‘n versoek van Hortgro ontvang om hul inligting vir die boomsensus te deel, is daar dié wat mor. Min besef egter hoe krities hierdie inligting werklik vir die ekonomiese voortbestaan van die bedryf is. Elise-Marie Steenkamp…

1hortgro Graduation Tulbagh

BRIGHT FUTURE FOR NEW LEADERS

BRIGHT FUTURE FOR NEW LEADERS By Elise-Marie Steenkamp Twelve fruit farm production managers recently completed a year-long leadership programme aimed at developing human capital on-farms. The twelve graduated recently and received their diplomas at a ceremony in Tulbagh. In 2019…

4 Pink Lady

Brits are loving SA Pink Ladies

South Africa is rapidly establishing itself as the leading and preferred source of Pink Lady apples from the Southern Hemisphere. According to Kantar data, Pink Lady sales in the United Kingdom (UK) have risen by 13% over the past year,…

Back To Top
error: Content is protected !!