Skip to content
23nov2019 2862 Copy

Meet the new Economic Development Manager

Hortrgro’s newly formed Economic Development Committee is gearing up to take transformation in the deciduous fruit industry to new heights. These are interesting times. By Gerrit Rautenbach Cynthia Mahlathi looks you square in the eye when talking to you. And…

Swak Boordsanitasie

PRODUSENTE GEMAAN OOR BOORDSANITASIE

FruitFly Africa (FFA) het onlangs aangedui dat boordsanitasie in sommige vrugte- en wynproduksiegebiede, aandag kort. Die gebiede sluit in: Hexriviervallei, Olifantsriviervallei, Benede-Oranjerivier, Elgin/Grabouw, Langkloof, Ceres, Wolseley en Tulbagh. FFA het begrip vir die legio uitdagings en ekonomiese druk wat tans…

Andrelegrange Pruimkompos Horizontal

KAAPSE HAWE KLIP IN STEENVRUGBEDRYF SE SKOEN

Legio terugslae vir steenvrugprodusente, enkele pluspunte – Deur Elise-Marie Steenkamp Uitdagings by die Kaapse hawe bly ‘n klip in die skoen van menige steenvrugprodusent- en uitvoerder, met verskepingsprobleme, onguur weer, onklaar toerusting en vertragings deur die logistieke ketting wat die…

Hael1a

Appels en pere moontlik duurder in 2023

Deur Elise-Marie Steenkamp Die onlangse haelstorm in die Langkloof het ongeveer 1500 ha appel-en peerboorde geraak en infrastruktuur op verskeie plase vernietig.  Die totale verlies aan uitvoervolumes is in die orde van 1,2 miljoen kartonne.  Dit verteenwoordig tussen 20% tot…

2023 22(3) Safj Hortgro Technical Forelle

Forelle vertel hulle storie

In die Warm Bokkeveld lewer eeu-oue Forelle-bome uit die vormingsjare van ons vrugtebedryf steeds elke jaar getrou hulle oes. Deur Anna Mouton. Daar is vele Metusalems onder Suid-Afrikaanse peerbome, maar dié is nietemin spesiaal. Hulle deel hul geskiedenis met bedryfsvaders…

Picture1

FruitFly Africa retains markets

Area-wide fruit fly control helps South African fruit retain global market share. The Mediterranean fruit fly or Medfly is a global menace to fruit production. Both Medfly and its close relative, the Cape fruit fly, are phytosanitary pests. South African fruit…

Voortgesette kwellings oor zep-permitte

Hortgro wil graag produsente herinner dat die amptelike besluit steeds geld dat Zimbabwiese-werkers, wat sonder permitte is of permitte het wat verval het,  teen 30 Junie 2023 die land sal moet verlaat. Produsente moet asseblief proaktief en deurlopend poog om…

Cheryl Lennox

New Plant Pathology chair at Stellenbosch University

Post-harvest expert Dr Cheryl Lennox discusses the challenges facing the industry and her vision for the Department. Dr Cheryl Lennox completed her PhD in plant pathology at the University of KwaZulu-Natal before first joining Stellenbosch University in 1991. In 1995,…

Elke Crouch

Nuwe leierskap by Departement Hortologie

Dr. Elke Crouch neem vanaf 1 Februarie 2023 oor by dr. Esmé Louw, wat na ’n drie-jaar termyn terugstaan om op haar sagtevrugtenavorsing te fokus. Dr. Elke Crouch het in 1999 haar BScAgric vanaf die Universiteit van Pretoria behaal. Daarna…

Ck5 Groep

Chris Krone se landboulesse

Deur Elise-Marie Steenkamp Sy ma het die dag voor sy geboorte onder ’n pruimedantboom gestaan en gevoel dat die baba dalk vroeër gaan kom as beplan. Die dokter het gewaarsku dat dit ’n brugbaba en moeilike bevalling gaan wees. Die…

Social Audit

Agents of change: Focus on social auditing of the industry

If you are a producer, a social (ethical) auditor is maybe not necessarily someone you might invite over for tea, yet these ‘agents of change’ form a crucial spoke in the economic value chain wheel. Elise-Marie Steenkamp investigates. As global requirements…

Img 5399 (2)

Bedryf verloor groot navorser André de Klerk

Een van Suid Afrika se bekende vrugte- en wingerdplae navorsers, dr. André de Klerk, is op Donderdag 12 Januarie 2023 op 81-jarige ouderdom oorlede. De Klerk begin sy loopbaan as navorsingstegnikus by Nietvoorbij en konsentreer op twee belangrike ondergrondse plae…

Back To Top