Skip to content
Peartree Hortgro 18

Jong Leiers Program | Marno van der Westhuizen

Hortgro Science se navorsingsimplementeringsbestuurder het sy roeping in landbou gevind. Anna Mouton het hom nader leer ken. Marno van der Westhuizen het in die Strand grootgeword en aanvanklik beplan om ingenieurswese by Universiteit Stellenbosch te studeer. Hy vertel egter dat…

3. Andresmit Mariettekotze Alanwinde Nicdicey

Kaap Nampo: Sagtevrugtebedryf bespreek struikelblokke

‘n Hortgro-span het onlangs Kaap Nampo besoek, waar infrastruktuur, logistiek, insetkostes en die stompkopkewer as uitdagings vir die sagtevrugtebedryf, bespreek is. Vanjaar was die eerste keer sedert Covid die wêreld in 2020 ontwrig het, dat Kaap Nampo aangebied is en…

Andrelegrange Pruimkompos Horizontal

KAAPSE HAWE KLIP IN STEENVRUGBEDRYF SE SKOEN

Legio terugslae vir steenvrugprodusente, enkele pluspunte – Deur Elise-Marie Steenkamp Uitdagings by die Kaapse hawe bly ‘n klip in die skoen van menige steenvrugprodusent- en uitvoerder, met verskepingsprobleme, onguur weer, onklaar toerusting en vertragings deur die logistieke ketting wat die…

My Project 2

Kernvrugbedryf beleef stormagtige seisoen

Wydverspreide hael het beduidende verliese veroorsaak maar goeie reëns en koue bring gunstige vooruitsigte vir die komende seisoen. Deur Anna Mouton. Op 3 November 2022 is die Witzenbergvallei deur strawwe hael getref wat ernstige skade aan appel- en peerboorde berokken…

Tru Cape Cherries

Kersieproduksie in Suid-Afrika

Die area onder kersieboorde het vanaf 2016 na 2021 meer as verdubbel. Wat is die vooruitsigte vir hierdie gewas? Deur Anna Mouton. Volgens die Hortgro boomsensus was daar 549 hektaar kersieboorde in Suid-Afrika in 2021 waarvan byna twee-derdes jonger as…

Kindersorgsentrum ’n groot aanwins vir Tulbagh-plaasgemeenskap

Kindersorgsentrum ’n groot aanwins vir Tulbagh-plaasgemeenskap

In Tulbagh hoef landbouwerkers nie tydens werksure oor hul kroos se veiligheid te wonder nie. Dáárvoor sorg die D’Agen Kindersorgsentrum reeds 26 jaar. Die kindersorgsentrum is in 1991 deur die Tulbagh Plaaswerknemers-trust gestig, en word steeds dié trust bedryf. Produsente…

Bioproducts

KNOW YOUR BIOPRODUCTS

In the last few decades, there has been a call to move away from traditional, highly toxic agricultural inputs to safer, less toxic products. As such, there has been a greater emphasis on research into and development of biological products…

Trekker

Koolstofboekhouding | Alles wat jy moet weet

Hoekom en hoe moet produsente hulle koolstofemissies en -onttrekkings meet? Deur Anna Mouton. Finansiële rekords is onontbeerlik vir alle besighede. Akkurate en geloofwaardige syfers vir inkomstes en uitgawes is nodig vir belastingopgawes en om ander regulatoriese vereistes na te kom…

Back To Top
error: Content is protected !!