Die reis van ‘n nuwe kultivar
Deur Elise-Marie Steenkamp “’n Reis van ’n duisend myl begin met ‘n enkele tree,” het die Chinese wysgeer Confucius gesê. Welliswaar is dit ook die geval met die vestiging van ‘n nuwe kultivar, soos die meeste planttelers jou sal vertel…
Die seisoen wat die kernvrugbedryf nodig gehad het
Anna Mouton het met ‘n paar tegniese bedryfskenners gepraat oor die afgelope kernvrugseisoen. Dit lyk asof produsente se vertroue groei na aanleiding van goeie vrugvolumes en -kwaliteit tesame met sterk markaanvraag. “Ek dink met ’n gemiddelde appelboer gaan dit nou…
DIE VROUE VAN ACHTERVLEI
Drie vroue van Achtervlei, Piket-Bo-Berg, trap diep landbouspore. Vroue wat Nietzsche lees, bekommerd is oor gemeenskapstrauma, die omgewing, wat somme in hul drome maak en nuwe produkte ontwikkel wat supermarkte laat toustaan. Elise-Marie Steenkamp het gaan inloer. Deidré Eigelaar: Die…
DIEMERSFONTEINER WINS AGRI’S GOT TALENT 2017
The agricultural industry’s foremost talent competition delivered above par musical talent this year. Agri’s got Talent, a singing competition and skills development project for farm workers in the fruit and wine industries, sourced great raw talent from across the Western…
Do you have a frog in your orchard?
A new approach that could transform agriculture in the region is gaining traction. Jorisna Bonthuys takes a look at regenerative agriculture and how it relates to the horticultural sector in the article: Rooting for a sustainable future – Unlocking regenerative farming…
Droëvrugbedryf hou inligtingsdag om volhoubaarheid aan te spreek
Hortgro Dried Tree Fruit (DTF) het op 1 September ’n bedryfsinligtingsdag op Robertson gehou om aan produsente en verwerkers terugvoer te gee oor “waar die bedryf staan en waarheen dit gaan” in afwagting op die komende seisoen. Deur Kara van…
Droëvrugte in ‘dié tyd, ‘n wonderproduk’
Die verkope van pruimedante en pruimedantsap het met die uitbreking van die COVID-19 merkbaar gestyg, sê Chris Krone, vorige president van die Internasionale Pruimedante-Vereniging (International Prune Association/IPA).
Droogdruiwe slaan nuwe rekord
Suid-Afrikaanse droogdruifproduksie groei teen ‘n bestendige tempo met produksievolumes vir 2018 wat met 6% sal groei teenoor die vorige jaar. Dit beteken dat die 70 000 ton merk vir rosyne die eerste keer oorskry is, terwyl daar wêreldwyd ‘n vraag na…
Droogtehulp: Hervestiging van boorde bring hoop
Deur Elise-Marie Steenkamp Snags, terwyl ander slaap, lê die vrugteboere van die Klein-Karoo wakker. Hulle tob oor die pad vorentoe. By watter boorde moet hulle die krane toedraai? Watter blokke moet gered word? Watter moet afgekap word? Indien hul heraanplant,…
Drought and logistics hit Ladismith fruit producers hard
By Kara van der Berg The aftermath of the drought that hit the Klein Karoo in 2016 is still being felt by the area’s farmers even though the drought technically ended two years ago. “The drought had different effects on different…
Drought challenges for deciduous industry
Press release January 2018 Drought challenges fruit industry Western Cape fruit farmers and rural communities are under tremendous socio-economic pressure due to the crippling drought, according to the deciduous fruit industry organisation, Hortgro. Hortgro is concerned about the unfounded and…












