Skip to content
Andrelegrange Pruimkompos Horizontal

KAAPSE HAWE KLIP IN STEENVRUGBEDRYF SE SKOEN

Legio terugslae vir steenvrugprodusente, enkele pluspunte – Deur Elise-Marie Steenkamp Uitdagings by die Kaapse hawe bly ‘n klip in die skoen van menige steenvrugprodusent- en uitvoerder, met verskepingsprobleme, onguur weer, onklaar toerusting en vertragings deur die logistieke ketting wat die…

Plum On A White

Steenvrugseisoen eindig in bitter teleurstelling

Weerstoestande was uitstekend vir produksie en daar was blink vooruitsigte. Wat het verkeerd geloop? En wat is die pad vorentoe? Deur Anna Mouton. Bedryfskenners is dit eens dat logistieke probleme die steenvrugseisoen gekelder het. Die seisoen het afgeskop met voortreflike…

2022 21(1) Safj Hortgro Technical Sonbrand 01

Sonbrand

Wat is die oorsake en hoe kan dit vermy word? Deur Anna Mouton. Sonbrand is die skade wat deur oormatige blootstelling aan die son veroorsaak word – enige iemand wat tyd buite spandeer weet dit. ’n Sonbruin vel kan aantreklik…

Hortgro Plum Ruby Star

Hou probleemvrugte uit mark

Deur Elise-Marie Steenkamp ‘n Pakhuis is nie ‘n hospitaal nie en elke rolspeler in die waardeketting moet alles in hul vermoë doen om probleemvrugte uit die mark te hou. Dit was die beroep van Charl Stander, Hortgro Stone verteenwoordiger en…

Iwan In Lab 3a

Verrassings in landbou selde ‘n goeie ding

Beperk risiko’s deur kultivar-evaluasie Deur Anna Mouton Pruimprodusente is die afgelope seisoen onkant gevang deur die wisselvallige klimaat. Twee hittegolwe in die lente tesame met kwaai wind gedurende vroeë vrugontwikkeling het tot teleurstellende volumes uitvoerpruime bygedra. Ongeveer vyftien persent minder…

Covid

UNCHARTED WATERS

By Jacques du Preez A Trade & Markets update – 20 April 2020 With the outbreak of the Coronavirus in November 2019 in China, we as the South African deciduous fruit industry, find ourselves in uncharted waters. What seemed to be…

Ripe Sweet Peach Fruits Growing On A Peach Tree Branch

Robertson Vrugteprodusente Inligtingsdag 2019

Deur Grethe Bestbier ’n Familie wat vroue respekteer Die boeregemeenskap is ’n spesiale familie, het IPV Hoof Uitvoerende Beampte Wiehahn Victor gesê by ’n tegniese inlingtingsdag vir vrugteprodusente wat onlangs deur die Inmaakvrugte Produsente Vereniging en Hortgro Stone aangebied is.…

Back To Top