Skip to content
Christine Hanekom Stems

Christine Hanekom hou van uitdagings

Dit is waar dat daar nog te min vroue in die Suid-Afrikaanse landbousektor is.  Christine Hanekom, bemarkingsbestuurder by Stems Fruit, het aan Kara van der Berg vertel dat vroue wel ’n belangrike plek in die bedryf het. Christine Hanekom het…

Ecology Icons Set. Global Warming, Climate Change, Plastic Pollution And Other Ecology Problems. Save The Planet Symbols. Eco Environment Signs Collection. Flat Line Cartoon Vector Illustration.

Goeie buurmanskap in ’n klein wêreld

Die evolusie van die regulatoriese omgewing word gedryf deur nouer bande tussen mense. Deur Anna Mouton. Die Suid-Afrikaanse vrugtebedryf word al gereguleer sedert daar ’n Suid-Afrika is: ons parlement het reeds in 1910, dieselfde jaar as wat die Unie van…

Andrelegrange Pruimkompos Horizontal

KAAPSE HAWE KLIP IN STEENVRUGBEDRYF SE SKOEN

Legio terugslae vir steenvrugprodusente, enkele pluspunte – Deur Elise-Marie Steenkamp Uitdagings by die Kaapse hawe bly ‘n klip in die skoen van menige steenvrugprodusent- en uitvoerder, met verskepingsprobleme, onguur weer, onklaar toerusting en vertragings deur die logistieke ketting wat die…

My Project 2

Kernvrugbedryf beleef stormagtige seisoen

Wydverspreide hael het beduidende verliese veroorsaak maar goeie reëns en koue bring gunstige vooruitsigte vir die komende seisoen. Deur Anna Mouton. Op 3 November 2022 is die Witzenbergvallei deur strawwe hael getref wat ernstige skade aan appel- en peerboorde berokken…

Trekker

Koolstofboekhouding | Alles wat jy moet weet

Hoekom en hoe moet produsente hulle koolstofemissies en -onttrekkings meet? Deur Anna Mouton. Finansiële rekords is onontbeerlik vir alle besighede. Akkurate en geloofwaardige syfers vir inkomstes en uitgawes is nodig vir belastingopgawes en om ander regulatoriese vereistes na te kom…

20220804 135237

Pruim-en-nektarien-uitdagings by Hortgro-indaba bespreek

Deur Kara van der Berg Die 2021/2022 pruim seisoen was die slegste wat die Suid-Afrikaanse steenvrugmark in jare beleef het. Om hierdie aan te spreek en die pad vorentoe uit te lê, het Hortgro in Augustus vanjaar ’n pruim-en-nektarien-indaba by…

Slider

Steenvrugte | ’n Interessante en unieke seisoen

Na ’n wankelrige begin het die afgelope steenvrugseisoen bedryfskenners aangenaam verras. Anna Mouton het met die steenvrugkenners gepraat. Lentetoestande bepaal grootliks die verwagting vir die komende seisoen so die trietsige 2024 lente het kommer by steenvrugprodusente gewek. Buiten onsekerheid oor…

Still Life Image Of A Juicy Pear On A Dark Grunge Background, Pear, Fruit, Still Life, Dark, Grunge, Background, Organic, Fresh

Suid-Afrikaanse appels en pere skitter in Indië

Suid-Afrikaanse appels en pere het die Indiese mark  soos die Springbokke se ‘bomb squad’ getref. In so  ‘n mate dat daar kommer oor interne mededinging is. Suid-Afrikaanse soet peer variëteite het ander pere van regoor die wêreld uitgestof en vervang…

Back To Top
error: Content is protected !!